top of page
Search

Die Donker Kamer

Die idee van die donker kamer het onstaan toe n groep vriende besef het dat daar nie n groot verskeidenheid podcast is vir die Afrikaanse mark nie. In plaas darvan om te bitch en moan oor min keuses het ons besluit om self te begin inhoud skep.


Die Donker Kamer is basies maar net n podcast vir kak praat en filosofie. Ons hoop is om n omgewing te skep waar jong open-minded Afrikaners by mekaar kan kom idees te deel en temas te verken. Alles wat bespreek word is vir ons interessant en nie bedoel om ernstig op geneem te word nie.


Solank dit jou maak dink.


Ons gaan elke Sondag middag teen 5 uur n episode van tussen 45- 70 minute beskikbaar maak. Ons hoop ook om Woensdae n gesprek oor Film Filosofie uitsaai.


As jy enige vrae of bydrae het kan jy ons kontak. Ons wil graag julle idees en gedagtes ook hoor!


Vriendelike Groete,

Johanness Fenratis en die Donker Kamer bende.



 
 
 

Comments


  • facebook
  • twitter
  • linkedin

©2019 by Die Donker Kamer. Proudly created with Wix.com

bottom of page