Hierdie is ons forum waar julle as luisteraars jul idees en stories met ons in die Donker Kamer kan deel. Begin ʼn tema of klets saam ander oor ʼn ander tema. Ons belangstelling lê in filosofie, sosiologie, film-teorie en net ʼn fokken liefde vir ons taal Afrikaans.
Ons maak net ʼn beroep op julle om jul medegebruikers in ag te neem.
Ons wil idees deel, maar ons wil ook rasioneel oor goed kan debatteer. Op die einde van die dag is ons hier om goed te bou, nie mense en ander af te breek nie.
Ons sien uit om van julle te hoor...
Arie Warie!